Meningsverskil oor aardverwarming

Kritiek op Klimaatontkenning deur Banksy.

Die meningsverskil oor aardverwarming, ook genoem die klimaatdebat of die klimaatkontroversie, is die verskillende dispute oor die aard, oorsake en gevolge van aardverwarming (onlangse klimaatsverandering). Hierdie polemiek kom hoofsaaklik in die openbare debat en op sosiale media voor, terwyl daar al jare lank 'n breë konsensus in die wetenskap oor hierdie aard, oorsaak en gevolg bestaan. Die polemiek is aangevuur deur onder meer disinformasie uit die olie- en energiesektore.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search